Quantcast
Channel: Lewe + Liefdes | Werk + geld | SARIE
Browsing all 12 articles
Browse latest View live

Hoe kom ek uit die rooi ná die feestyd?

Kersfees is verby en soos baie ander het ek weer te veel geld op geskenke, kos en kuier uitgegee. Aan die begin van 2012 lyk die ekonomie minder rooskleurig. Hoe kry ek weer my finansies op koers? En...

View Article



Toe 'fire' hulle jou!

Aflegging is nie lekker nie, maar dis dalk die begin van nuwe dinge.

View Article

Beheer jou uitgawes: Maand vir maand

Jou 6 maande kalender om jou geldsake in orde te kry.

View Article

'n Goeie geskenk

Hoe klink 'n effektetrust as verjaardag-geskenk vir jou kind?

View Article

Kan ek in dié resessie vir 'n verhoging vra?

"As senior met 20 jaar ervaring en goeie nagraadse opleiding dink ek ek word hopeloos te min betaal. Ek’s al aangewys as toppresteerder, en werk baie oortyd – sonder ekstra betaling..."

View Article


Leef só spaarsamig

Spaarsamig leef is oorsee reeds ’n tendens in reaksie op die wêreld se finansiële krisis. Hier’s raad wat ook vir ons sal werk. Charl Nel van Capitec Bank en die blogger Ray-Anne Cahill van...

View Article

Ly jy aan die towerprins-sindroom?

Vroue doen steeds nie voldoende finansiële beplanning nie. Jenny Gordon, senior regsadviseur van Alexander Forbes Finansiële Dienste, noem dié verskynsel die Prince Charmingsindroom, want baie van ons...

View Article

Het jy jou passie vir jou werk verloor?

Dis menslik dat jou entoesiasme vir jou werk soms taan. Maak dan só

View Article


Koop aanlyn sonder 'n kredietkaart

Dis 'n probleem as jy graag aanlyn wil koop, maar nie 'n kredietkaart het nie

View Article


Slim met kos-aankope

In die rooi? Ons het rondgevra en 'n paar wenke gekry om slimmer met jou geld te werk - en ietsie ekstra weg te sit. Kosredakteurs, Herman Lensing en Barbara Joubert, gee raad

View Article

Hoe gemaak met dié platsakmaand na Kersfees?

Jy gee te veel geld uit in die Kersvakansie en gaan die nuwe jaar platsak binne. Oorleef dit só, sê René Roux van Sanlam Persoonlike Finansies.

View Article

Ruk jou geldsake reg

Jou plegtige voorneme om vanjaar jou finansies onder beheer te kry is al lankal net ’n vae herinnering. Maar dis nóóit te laat om weer te probeer nie – dié keer met die régte kennis

View Article
Browsing all 12 articles
Browse latest View live